Dozi Ou Ryperd lyrics

ionicons-v5-k ionicons-v5-j
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0-9
 
TabCrawler.ComD / Dozi / Ou Ryperd log in ] [ register ]
TABCRAWLER Online Sheet Music & Lyrics Archive Member Votes: 0 / 5(0 votes)
TAB VIEWS for ou ryperd lyrics: 127

To to be able to download PDF tabs, rate, comment & submit guitar tabs, bass tabs, keyboard tab, lyrics and drum tab files you must LOGIN TO TABCRAWLER Online Guitar Tabs & Guitar Pro, Bass Tab, Drum Tabs Archive MEMBERS ONLY AREA.
[PRINT]
Did this lyrics for ou ryperd help you?
You must LOGIN to rate this lyrics.
Help us improve the tab & lyrics archive!

Ou Ryperd by Dozi Ou Ryperd lyrics Ou Ryperd, ons ry die pad tesame Ou Ryperd, so deur die lewensbane Wanneer jou rydag oor is, Gaan jou ou lyf lekker rus Jy, ou Ryperd van my Jaag maar aan ou maat Die maan skyn helder vanaand Jaag maar aan ou maat My mooientjie sy wag vir my vanaand O hoor hoe tjank die jakkals op die rivier se brug En dra my op jou lekker ou rug Jaag maar aan ou maat, want my nooientjie sy wag daar vanaand KOOR: Jippie Jippie Jip (x2) My ou perd Daar is voer en rus En jy doen jou bes my ou perd Dra my oor die rivier se brug Dra my op jou lekke ou rug Na my nooi Sannie Die dogter van Tant Annie op die plaas Ou Ryperd, ons ry die pad tesame Ou Ryperd, so deur die lewensbane Wanneer jou rydag oor is, Sal jou ou lyf lekker rus Jy, ou Ryperd van my Koor(2x) Dra my oor die rivier se brug Dra my op jou lekker ou rug Na my nooi Sannie Die dogter van Tant Annie op die plaas (3x)

TAB AND LYRICS COMMENTS:

There is no comments for the ou ryperd lyrics sheet music yet. Please post one now!

© 2020 TabCrawler Online Guitar Tab and Music Lessons Archive